Category: Ek cope nie meer nie (Boek)
“Ek cope nie,” is sommer’n hele mond vol Wanneer jy sê dat jy nie cope nie, kan jy van ’n hele klomp dinge tegelyk praat. Om nie te cope nie beteken jy voel dat jy nie meer beheer oor jou...
Ek maak my eise te hoog Elkeen van ons het ’n stel waardes in ons kop, oftewel, ons het ’n lewens- en wêreldbeskouing. Dit is dinge wat vir ons belangrik is. As ons iets moet doen, wend ons ons intuïtief...
My persoonlike opvoeding en lewenstyl Om te sê dat persoonlikhede verskil, is goed en wel, maar ons kan ook sekere maniere van optrede aanleer. Ons moet nie maak soos die man wat dokter toe is nie. Hy vra die dokter...
Nie almal reageer dieselfde nie Die manier waarop jy dinge sien en daarop reageer, bepaal eintlik of jy cope of nie. Nie almal gaan byvoorbeeld sukkel met die verlies van ’n lewensmaat nie. Die persoon wat byvoorbeeld in die aande...