Category: Ek cope nie meer nie (Boek)
Daar is ook verskeie ander oorsake vir die gevoel dat ’n mens nie cope nie. Bogenoemde twee redes raak almal op ’n algeme-ne manier. Maar daar is ook meer spesifieke redes wat nie noodwendig altyd van almal waar is nie....
’n Tweede rede vir die gevoel dat ’n mens nie cope nie, hang saam met die feit dat ’n mens die lewe verkeerd verstaan. ’n Mens verwag te veel of jy verwag dalk die verkeerde dinge. Ons moet dus vra...
Ons almal sukkel partymaal maar In die ou lewe kry jy nie altyd wat jy verwag nie. Die lewe bly ’n spel waarin jy nie altyd wen nie. Ons almal land maar partymaal plat op ons rug op die krytvloer...
Ons gaan ‘n hele reeks artikels oor hierdie boek publiseer van Prof Jan. Hierdie is die Inleiding. Die een ou het eenmaal vir ’n ander een gevra: “Wat doen jy vir ’n lewe? Jy lewe tog, nie waar nie?” Voel...