Category: Gewoontes en Gebruike in die Bybel ( Boek )
Mense wonder dikwels oor verskeie aspekte van die gebruike en gewoontes van die mense van die Bybel. Professore Hennie Stander en Jannie Louw se boek Gebruike en Gewoontes in die Bybel is ʼn baie nuttige naslaanwerk.
Bybelkennis gaan gereeld gedeeltes uit hierdie bron publiseer. Ons dank aan prof Stander en CUM vir hierdie vergunning.
Heilige voorwerpe In die Joodse godsdiens was verskeie voorwerpe toegewy aan die erediens en is hulle as sodanig as God se eiendom beskou sodat hulle nie deur gewone mense aangeraak mag word nie. Toe Ussa (2 Samuel 6:7) die Ark...
Priesters en Leviete In die vorige het geblyk dat die hoëpriester dikwels net priester genoem is, want voor die intog in Kanaän was dit eintlik net Aäron en sy seuns wat priesters was. Die Leviete het heelwat werk gehad om...
Die hoëpriester Aäron, as lid van die Kehatgroep, was dus ook ‘n Leviet. As broer van Moses en sy direkte helper tydens die uittog uit Egipte word hy volgens Eksodus 28:1 deur die Here aangewys as priester saam met sy...
Geheiligde persone Levi, een van die twaalf seuns van Jakob, het drie seuns gehad (Genesis 46:11, Numeri 3:17). Gedurende die verblyf van Israel in Egipte het die familie van Levi, soos dié van die ander seuns, natuurlik al groter geword...