Category: Gewoontes en Gebruike in die Bybel ( Boek )
Was Dawid ook Elganan genoem? (2 Samuel 21:19). Hier lees ons dat Elganan vir Goliat, die Gattiet, doodgemaak het tydens ‘n geveg teen die Filistyne en dat Goliat se spiessteel so dik soos die dwarsbalk van ‘n weefstoel was. Dieselfde...
Die Romeinse Ryk Die Romeinse Ryk was ‘n baie belangrike instelling wat die regering en samelewing in die tyd van die Nuwe Testament oorheers het. Die geboorte van Jesus word in Lukas 2:1 ingelei met die vermelding dat keiser Augustus...
Die regters In die dae voor die koningskap was elke stamhoof of leier ‘n regter in sy eie reg. So het Josua vir Akan verhoor en veroordeel (Josua 7:19-20). Later was daar profete wat reg gespreek het soos Samuel, wat...
Finansies Die koning se huishouding het uiteraard baie geld gekos. Uitgawes is destyds anders as in moderne regerings beheer. Die volk moes belasting aan die koning betaal. In Oosterse terme word dit in 2 Kronieke 17:5 geskenke genoem. Die koning...