Category: Gewoontes en Gebruike in die Bybel ( Boek )
Aspekte van die koningskap Dawid en Salomo is deur priesters met olie op die hoof gesalf as teken van hulle bevestiging, as koning. Later het meer seremonies bygekom. Saul het ‘n kroon en armband gedra (2 Samuel 1:10) en Salomo...
Bondgenootskappe Voor die koms van die koningskap was een van die bekendste bondgenootskappe die van ‘n groep stamme wat saamgestaan het om ‘n gemeenskaplike heiligdom te beskerm. In Josua 24 (veral verse 1 en 25-27) laat Josua by Sigem die...
Regeringsvorme verskil van tyd tot tyd en van land tot land. In dieselfde land is dit ook aan verandering onderhewig. Dit mag ‘n wisseling wees van demokrasie na ‘n diktatorskap of andersom. Net soos vandag was dit ook die geval...
Die Selote In Lukas 6:15 en Handelinge 1:13 lees ons van ‘n sekere Simon met die bynaam Yweraar (ou vertaling) of Fanatikus (nuwe vertaling). Die Griekse woord is zelotes waaruit sommige afgelei het dat die Joodse party van die Selote...