Category: Gewoontes en Gebruike in die Bybel ( Boek )
Interessante Bybelgedeeltes Uittrek van skoene Eksodus 3:5: Skoene is meermale uitgetrek as mense in die huis inkom om so te verhoed dat die huis vuil getrap word. Nadat gaste se voete gewas is, het hulle die skoene ook uit...
‘n Formele ete Gewone etes het meestal op die grond, of selfs om ‘n tafel, geskied. So ‘n tafel was gewoonlik baie laag, en die mense het op matte gesit. Formele etes het of ‘n tafel gehad waarop die kos...
Verblyf Behalwe verblyf in ‘n herberg het mense ook op ander maniere as reisiger verblyf gevind. Die normale manier was om eers by die stadspoort te bly en te wag totdat jy genooi word om in te kom -dikwels deur...
Die groet Om mense te groet het nie baie oor die eeue heen verander nie, behalwe in detail. Daar was veral drie tipe begroetinge in gebruik wat bepaal is deur die aard van die geleentheid. Die mees algemene groet was...