Category: Gewoontes en Gebruike in die Bybel ( Boek )
Landreise Reise oor land was effens beter as oor die see, maar nie veel veiliger nie. In die algemeen was dit beter om glad nie te reis nie. Die paaie was swak, soms maar dof-veral in die woestyndele waar die...
In die tye van die Bybel was dit besonder moeilik om te reis. Baie reise is per voet onderneem. Soms is met donkies of kamele gery-of saam met hulle geloop terwyl die diere die vrag gedra het. Die paaie was...
Hiskia se tonnel Met ‘n flits en gepaste klere kan ‘n mens van die fontein Gihon deur die driekwart kilometer tonnel loop tot by die bad van Siloam. In die tonnel is ook die plek te sien waar die grawers...
Jerusalem Baie mense kry geleentheid om Jerusalem te besoek en staan altyd verruk om die ou Bybelse stad te sien. So baie van die Bybelse gebeure kry dan ‘n lokale raamwerk hoewel ‘n mens moet onthou dat dinge verander en...