Category: Gewoontes en Gebruike in die Bybel ( Boek )
Die rituele van die offers Die bring van offerandes was een van die belangrikste aspekte van die Joodse godsdiens, ‘n saak wat hulle met al die ander godsdienste van die antieke wêreld gedeel het. Alle godsdienste het hulle eie soorte...
Die fees van die Weke of Pinksterfees Hierdie was ‘n eendaagse fees wat op die 16de van die maand Sivan (Mei/Junie) gehou is in die middel van die koringoes en die einde van die garsoes as ‘n dankseggingsoes. Die dank...
Feeste ’n Aantal feeste is op sekere dae gevier-meestal in die droë dele van die jaar wanneer die manlike Jode makliker kon meedoen omdat dit van hulle verwag was om deel te neem. Eksodus 34:23 sê “drie keer per jaar...
Feeste en feesdae Die Sabbat As breek in die daaglikse gang van die mens se werk, veral ook onder moeilike omstandighede soos dikwels in droë lande soos die van die Ou Testament, was die Sabbat seker ‘n fisiese lafenis. Tog...