Category: Gewoontes en Gebruike in die Bybel ( Boek )
Metaalwerkers Ook die metaalsmid het ‘n baie ou beroep beoefen. Die naam “Kain” hou verband met ‘n Hebreeuse woord wat “smid” beteken. Verder word daar gesê dat een van Kain se afstammelinge, met die naam van Tubal-Kain, ‘n smid was...
Die bak van die klei Nadat die voorwerpe droog geword het en, indien dit so verkies is, versier is, is hulle gebak in een van verskeie soorte oonde. Etlike soorte oonde is reeds in argeologiese opgrawings gevind. Een soort klei-oond...
Skrynwerkers of timmermans Die feit dat Jesus ‘n skrynwerker (of ‘n timmerman) was (Markus 6:3), het veroorsaak dat baie mense die skrynwerkerbedryf van die Nuwe Testament geïdealiseer het. Die feite van die saak is dat hierdie bedryf ‘n harde werk...
Die versiering van potte Nadat die bakke en kruike op die wiel gemaak is, is dit eenkant gesit om te verhard. Wanneer dit droog geword het, kon enige verlangde versiering daarop aangebring word. Daar was verskillende metodes waarvolgens dit versier...