Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Vakmanne en Bedrywe(2)- Hennie Stander
Werkers met klei Klei wat deur die Israelitiese pottebakker gebruik is, is in hul onmiddellike omgewing uitgegrawe en dit kom van die grond direk onder die oppervlakte af. Die klei is daarna vir ‘n tyd aan die wind en weer...