Category: Gewoontes en Gebruike in die Bybel ( Boek )
Die Joodse Kalender Maand Dag Fees Moderne Maand .1. Abib of Nisan 14 15-21 Paasfees Ongesuurde brood Maart/April 2. Ijjar of Sif 6 Weke of “Pinkster” April/Mei 3. Siwan Mei/Junie 4. Tammus Junie/Julie 5....
Herodes se kasteel of burg net langs die tempel het horn geleentheid gegee om toesig te hou oor wat op die terrein aan die gang was. ‘n Stel trappe het ook vandaar toegang tot die tempelterrein gebied as sy soldate...
Die Tempel van Herodes Om die Jode te beïndruk het Herodes die tempel in Jerusalem vergroot en verbou. Dit het behels dat die nuwe tempel twee keer so groot geword het as die een wat na die terugkeer uit die...
Die Tempel herbou Die tydperk voor die Babiloniese ballingskap toon duidelik hierdie wisselvallige aard van die godsdienstige lewe wat eers weer na die terugkeer uit die ballingskap deur Esra en Nehemia herstel is toe die Jode deur koning Kores van...