Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Landbou(1) – Hennie Stander
Toe die Joodse volk Kanaän ingeneem het en begin het om weer landbou te beoefen, na hul seminomadiese lewe van veertig jaar in die woestyn, het hulle ‘n bedryf opgeneem wat hulle vroeër honderde jare lank beoefen het. Verder was...