Category: Gewoontes en Gebruike in die Bybel ( Boek )
Voorts kan ons nou na enkele van die belangrikste godsdienste van die ou wêreld kyk en met inagneming van die voorgaande paragrawe beter verstaan hoe die mens telkens gesukkel het om die essensie van die uiterlike praktyk te skei. Daarom...
Daarom is die Joodse godsdiens so radikaal anders. Al die seremonies was maar net ‘n menslike dop of raamwerk waarin die essensie gehou is. Die raamwerk was kultuurgebonde. Dit was gegiet in vorme wat in die antieke wêreld bekend en...
Die vertelling waarmee die Bybel begin, handel oor God se skepping, sy voorskrifte vir menslike gedrag wat deur Adam en Eva verbreek word en wat verwydering van God meebring. Soos die boek Genesis voortgaan, word dit al meer duidelik hoe...
Die See van Galilea Die See van Galilea lê in ‘n oop landstreek wat baie anders as in die tyd van die Nuwe Testament is. Toe was daar baie dorpe om die meer en die heuwels was bebos. Hier kan...