Category: Jesaja – Bybelstudie
Hier is die tweede van die vier profesië oor die dienaar van die HERE (die eerste was in Hoofstuk 42). Die Nuwe Testament sien in dié profesieë ‘n heenwysing na Jesus. Wie die dienaar in die tyd van hoofstuk 49...
48:14-16 Die gedeelte begin weer met ‘n oproep wat waarskynlik bedoel is vir Israel om bymekaar te kom en te luister na wat die Here sê (48:12); die ‘almal’ kan verwys na die hele Israel maar betrek ook die nasies...
Die hoofstuk het Jesaja se bekende temas: die verheerlikking van die Here; die val van Babel; die bevryding van Israel. Die gedig stel bevestiging en bestraffing teenoor mekaar, want die Here is wonderlik sorgsaam, wat as die enigste heerser ook...
47:8-11 Babilon word opgeroep om die aanklag teen haar aan te hoor. Sy word aangespreek as ‘jy wat in weelde lewe (1983 in wellus), wat sorgeloos sit en in jou hart sê: Ek (is), en (daar is) niemand buiten (my...