Category: Jesaja – Bybelstudie
Hoofstuk 46 wys die afgode van Babel af en hoofstuk 47 die politieke mag van Babel – die oordeel oor Babel se politiek is gebou op die afwysing van Babel se teologie, want die doel en funksie van die gode...
45:18 Die verse word ingelei met ‘n plegtige verklaring: So sê die Here; daarop volg die profeet se verduidelikkings, eers oor die Here as die Skepper van die hemele en Formeerder van die aarde wat Hy gevestig het – met...
45:9 -13 Durf julle aan My voorskryf? Hier word vrae wat Israel sou gestel het deur die Here beantwoord. Hulle verwyt die Here blykbaar oor sy optrede om hulle te red deur die heidense koning Kores. Daarteenoor word die Here...
45:1 Kores word geroep vir die wêreld-politiese werk wat die Here beplan vir sy volk Israel. Hy word met ‘n goddelike dekreet gesalf tot die Here se Gesalfde (Messias/Christus) ,gesalf as koning, soos vir Dawid in Ps 2 wat oor...