Category: Jesaja – Bybelstudie
Die volgende hoofstukke skilder die Here se werk in die politiek van Kores, sy oproep tot Israel en deur sy nuwe skepping word woestyne vrugbare grond. Israel word bevry deur die Here se welwillende dienaar Kores (44:24-45:13) Die vorige gedeeltes...
44:6-8 Die Losser se getuies 44:6 Hier is die Here weer aan die woord in die regsgeding met die afgode, en wys Hy sy getuies aan. Hy is die Here (Jahweh), die koning van Israel – hy was dit nog...
Hierdie hoofstuk volg die patroon van Jesaja: Die Here sorg vir Israel; die Here is sterker as die afgode. Verse 1-5 begin met versekerings aan Israel en ‘moenie vrees nie;’ Die twee klein eenhede aan die einde, verse 21-22 en...
43:22 Hier voer die Here ‘n regsstryd met Israel. Hulle het Hom verwyt dat Hy hulle vergeet het, hier verweer die Here Hom dat hulle die skuldiges is. ‘Maar…’ ten spyte van wat die Here besig is om vir Israel...