Category: Jesaja – Bybelstudie
Die hoofstuk begin met die oproep tot die dienaar van die Here (42:1-9) wie se koms in 41:25 aangekondig is, om die HERE se kragtige ingryping vir Israel te vier (42:10-17) en bereik sy klimaks met ‘n dispuut tussen die...
41:21-29 Die tweede hoftoespraak van die Here (dit word ook voortgesit in hoofstuk 42) is ‘n uitdaging aan die afgode 21-24; en die inbring van Kores as die Here se getuie 25-29. 41:21 Die afgode en hulle aanbidders word deur...
41:14 Met die beskrywing van Jakob/Israel as ‘n klein wurmpie eggo die Here Israel en die profeet se moedelose woorde, dat alle mense soos gras verdor en soos blomme verwelk (40:6-8). Hy eggo ook sy versekering in 40:9-11 dat Hy...
Die beeld van ‘n hofsitting word onderbreek en gaan voort in vers 21, met twee ‘wees nie bevrees’-toesprake tussenin (8-13; 14-20). 41:8 Die name Israel/Jakob word gebruik vir die oorblyfsel uit al twaalf die stamme in die ballingskap. Hulle word...