Category: Jesaja – Bybelstudie
Die gedig het twee hoftoesprake, een aan die begin (41:1-7) en een aan die einde (41:21-29) wat konsentreer op die ander volke en hulle gode, wat vir Israel bedreig. Tussenin is ‘n reeks reddingsvisioene wat aan die ballinge verseker van...
40:25-26 Die vrae van 40:13 oor die Gees van die Here, en 40:18 oor God teenoor die afgode, word hier deur die Heilige self herhaal. Geen passende beeld of gelykenis kan van die majestueuse Skeppergod gemaak word nie, van Hom...
40:12-14 Die retoriese vrae is bedoel om Israel se oë oop te maak vir die grootheid van die Here. Dit prys sy grootheid en vernietig die gewaande grootheid van die mens. Die eerste reeks in 40:12 gaan oor die grootheid...
40:1 Juda is besig om as volk te sterf in die ballingskap in Babel (Eseg 37 sien net baie droë bene in die laagte). Juda kla: daar is niemand om haar te troos nie, niemand wat haar gehelp het nie,...