Category: Jesaja – Bybelstudie
(ook genoem Deutero-Jesaja – Tweede Jesaja) Hoofstukke 1-39 van Jesaja handel oor Juda en Israel tydens die lewe van die profeet Jesaja. Volgens hoofstukke 40-55 is Israel en Juda in die Babiloniese ballingskap en word die val van Babel asook...
Die eerste deel van Jesaja (hoofstukke 1-39) sluit in hierdie hoofstuk af met Hiskia se tyd (714-686 v.C.). Die nuwe wêreldmag word ook bekendgestel, Babilon, wat onder Nebukadneser (605-562 v.C.) vir Juda 105 jaar ná die tien stamme se ballingskap...
Hoofstuk 38 bevat die lofsang van Hiskia (9-20), wat nie in 2 Konings 20 voorkom nie, maar is hier ingevoeg in die berig oor Hiskia se siekte in 2 Konings. Daarom is 31:21-22 ná die lofsang ‘n eienaardige herhaling van...
37:30 Die teken wat die Here vir Hiskia gee herinner daaraan dat die Here ook vir Agas ‘n teken gegee het (7:14-17). Hierdie teken lyk asof daar die jaar van die verwoesting geen landbou sal wees nie; die jaar daarna...