Category: Jesaja – Bybelstudie
37:21-29 Die Here is God wat regeer en beskik ook oor die Assiriërs 37:21 Die gedig is die antwoord van die Here op Hiskia se gebed om verlossing, maar spreek eintlik die koning van Assirië, wat vir Sion met geweld...
7:1 Die tweede reaksie op die hoofadjudant se uitdagings kom van Hiskia. Soos sy gesante skeur hy ook sy klere en trek sakklere aan as tekens van neerlaag en rou. Maar anders as sy raadsmanne, gaan hy na die huis...
Jerusalem is heeltemal vasgespin in die web van Assirië, hulpeloos met geen uitweg nie! 36:11 Die eerste antwoord van die drie afgevaardigdes van Hiskia is geen antwoord nie, maar ‘n versoek om sagter te praat in die taal van Assirië...
Die vier hoofstukke vorm ‘n eenheid in die boek. Dit dek dieselfde geskiedenis as 2 Konings 18:13-20:19, met kleiner variasies en sonder die boete wat Hiskia aan Sanherib betaal het, 2 Kon 18:14-16. Hiskia se lied in Jes 39:9-20 kom...