Category: Jesaja – Bybelstudie
In hoofstuk 34 is die Here besig om die terrein skoon te maak van Israel se vyande, dié nasies wat Hom teenstaan. Hy gaan nie die wêreld los soos dit is, in ballingskappe, droogte en onderdrukking nie, maar dit eers...
Die hoofstuk handel oor ‘n wêreldmag wat deur die Here verbreek sal word; in plaas daarvan sal die Here ‘n nuwe regering van welwese vestig wat vreugde en veiligheid vir God se volk sal bring. Die vyand en die omstandighede...
Tussen hoofstukke 28-31 en 33, wat telkens met ‘n ‘wee’ (ellende) begin, open hoofstuk 32 met ‘Kyk!’ wat aandag vra vir ’n belangrike aankondiging, vir die Here se nuwe begin: verse 1-8 met ‘n nuwe koning en daarmee ‘n nuwe...
Die hoofgedagtes van hoofstuk 30 word in hoofstuk 31 kort weergegee: Egipte is ’n onbetroubare bondgenoot, Assirië se dae is getel, die enigste ware hoop is die HERE, keer terug na die HERE – dit gaan oor valse en ware...