Category: Jesaja – Bybelstudie
Die hoofstuk het ‘n aantal onderdele, maar twee teenoorgestelde planne word voorgehou: die plan van die Here vir die welwese van Juda teenoor Juda se eie selfstandige plan gemik op sy eie beswil, wat nie kan slaag nie. In die...
Hoofstukke 28-33 is ‘n ingewikkelde gedig wat hoofsaaklik die komende oordeel oor Jerusalem beskryf waarin die eerste vier hoofstukke (28-31) telkens met ‘n wee!-uitroep oor die Here se oordeel begin. Maar tussenin is daar spore van hoop en nuwe moontlikhede...
Die res van hoofstukke 13-23 se oordele oor die ander nasies sluit die volgende in: Hoofstukke 15-16 is ‘n uitgebreide uitspraak van oordeel oor Moab (nageslag van Lot (Gen 19:37), wat oos van Jerigo en die Dooie See gewoon het. ...
14:12-20 Hier is ’n lang gedig wat nadink en feesvier oor die omwenteling in die geskiedenis. Die redes en gevolge van die val van die magsmisbruikers word met feesvreugde bedink deur die verdrukte gemeenskap van getroues. Hulle is getuies van...