Category: Jesaja – Bybelstudie
14:1-2 Omkeer, deernis en tuiskoms. 14:1 Die hoofstuk begin met ‘n ’maar!’ Die geweldige en harde aftakeling wat vir Babel in hoofstuk 13 voorsien is, het belangrike nagevolge vir die Joodse gemeenskappe in die Babiloniese ryk. Soos teenoor al sy...
13:14-16 Mense sal so kwesbaar wees soos skape sonder herders en wildsbokke, wat blootgestel is aan roofdiere wat tevergeefs vir hulle lewe weghardloop. Die opstandelinge teen die Here vlug voor die leërs, maar word deur die wrede soldate mishandel, verkrag...
13:6-8 Na vers 4 se beskrywing van die geluid van die aankomende leër waarna die leser moet luister, word dit hier dringerder gestel met ‘n opdrag om te huil (heliloe klanknabootsing), om in angs te weeklaag voor die nabyheid van...
Die Here se heerskappy in wêreldperspektief (hoofstukke 13-23) Hierdie elf hoofstukke bevat uitsprake van die Here teen Jerusalem en sy omringende volke, wat nie een die Here se heerskappy en oordeel oor die wêreld wil erken nie, maar hulleself verhef...