Category: Jesaja – Bybelstudie
8:9-10 Dié digterlike verse is ‘n tussenspel in die vernietigende boodskap. Driemaal word gesê: Julle sal vernietig word/met vrees vervul word, want die nasies se aanslag op die Here se heerskappy sal tot niks lei nie, soos Ps 2 sê;...
Die hoofstuk het frases en beelde wat onduidelik is en moeilik met sekerheid uitgelê kan word. Sommige metafore is dubbelsinnig sodat dit nie altyd seker is of dit oordeel of hoop simboliseer nie. Die hoofsaak is egter geloof in die...
7:14-16 Jesaja gaan voort met die konfontasie wat nou die hele volk insluit. Die Here sal self vir Israel/Juda ‘n teken gee, wat Agas nie gevra het en nie wou hê nie. Die sigbare teken maak die uitnodiging tot geloof...
7:7-9 Die profeet sê: ‘So het die Here HERE gesê: Dit sal nie gebeur nie en dit sal nie wees nie.’ Die wêreld lyk baie anders as jy nie deur vrees verteer word nie (7:2). Maar daar is ‘n voorwaarde...