Category: Jesaja – Bybelstudie
Hoofstuk 7 begin met die koningskap van Agas van Juda (7:1). Die laaste paragraaf van hoofstuk 14 is ‘n uitspraak in die jaar van koning Agas se dood (14:28). Daarom word die agt hoofstukke van 7 tot 14 soms genoem...
6: 9-13 is ‘n fokuspunt en kort samevatting van die boodskap van die boek Jesaja. En wat ‘n boodskap is dit nie! 6:9-10 Hierdie sondige (6:5) en opstandige volk (1:3-4), Juda en Jerusalem, sal hoor en niks verstaan nie (van...
6:1-4 Teenoor die sterflikheid van die menslike koning Ussia word die ewige Koning geskets, die Here, die Eienaar van die ganse skepping, wat op ‘n baie hoë troon sit, verhewe bo sy skepping, en slegs die onderste deel van sy...
5:25 Die tweede ‘daarom’ stel dit duideliker: Omdat Israel die Here verwerp gaan Hy aktief in toorn optree met ‘sy uitgestrekte hand teen hulle’ – dit is met direkte magsoptrede. Sy optrede is so sterk dat dit beelde van lyke...