Category: Jesaja – Bybelstudie
4:1 Letterlik staan daar: Die woord (of saak) wat Jesaja die seun van Amos oor Juda en Jerusalem gesien het – dit gaan hier oor die vredesvisioen, oor wat die Here in die toekoms (in die laaste dae, 4:2) met...
1:28 Maar vernietiging word aangekondig vir die opstandelinge (teen God) saam met die oortreders (van God se woord, vgl 1:4). Aan dié wat die Here verlaat (v4) sal ‘n einde gemaak word. Die harde woorde van verse 28-31 bevestig dat...
1:21-27 Die gedig oordink die vernietigende oordeel wat pas uitgespreek is oor ‘n gewonde Jerusalem wat na aan sy dood is. 1:21-23 Die stad se verlede word onthou as die agtergrond vir ‘n lied van verbasing en smart: vers 21...
1:16-17 dié verse wys die pad terug na die Here en sy riglyne vir die lewe. Dit kom dikwels in Jesaja voor. Jesaja is net so kras in sy oordeel as Jeremia en Esegiël, maar Jesaja is meer onwillig om...