Category: Jesaja – Bybelstudie
Ná die fokus op die Here se goedheid in die verlede en ‘n kort erkenning van hulle opstand teen God (v10), begin die klag nou in alle erns. Die gedig van 63:15 tot 64:12 vleg verskillende temas in die gedig...
Die oorwinningslied in 63:1-6 straal Israel se vertroue in die Here uit, dat Hy sy volk gaan verlos. Maar hier word dit skielik afgebreek met ‘n klaaglied waarin Israel hulle huidige ellendige toestand bekla en dit ten spyte van die...
Die wonderlike digwerk van hoofstukke 60-62 veronderstel ‘n beslissende ingryping van die Here in die lewe van die hele wêreld, waardeur Jerusalem verhoog sal word met die Here se vyande diensbaar aan haar. So ook in hierdie kort gedig, maar...
Hierdie gedig sit die geesdriftige belofte van hoofstukke 60-61 voort, van ‘n vreugdevolle verandering in die samelewing van Jerusalem. Die eerstepersoonswerkwoorde klink asof die Here self aan die woord is, maar uit verse 8 en 11 blyk dit dat die...