Seën, voorspoed en vreugde vir Jerusalem en Israel (vervolg; 61:5-11) – Francois Malan
61:5-7 In die vorige vier verse is die ander nasies nie genoem nie. Hier word hulle betrek by die nuwe samelewing, maar die bordjies is verhang. Die groot bouprogram het vakmanne nodig, en hulle word ingevoer van die ander nasies...