Category: Jesaja – Bybelstudie
59:15b In vers 1-2 het die digter gesê die Here verberg Hom vir Israel weens hulle sonde, maar hier is die Here self in die prentjie. Hy is wel oral, soos blyk uit die aanklag in verse 2-8 en volgens...
Die lang gedig, wat nie altyd duidelik is nie, weerspieël die konflik in die vroeë Jodendom, en ondersteun hoofstuk 56 se aksent op ‘n oop inklusiewe gemeenskap en hoofstuk 58 se eis van ekonomiese regverdigheid in die samelewing. Die situasie...
58:8 Die soort vas, wat die Here vra, lei daartoe dat jou lig deurbreek soos die daeraad. Dit lei tot genesing, beskerming en veiligheid – dan sal die Here jou weer raaksien en verhoor (vgl 58:3 se klag). Die Here...
Die gedig is ‘n lang en ernstige opdrag van die Here dat sy diep verdeelde volk aangespreek moet word oor hulle skynheiligheid. Die Here verwag dat sy volk se lewe hulle belydenis sal weerspieël, oor wie en hoe hulle Here...