Category: Jesaja – Bybelstudie
Hierdie elf hoofstukke weerspieël waarskynlik die lewe van die teruggekeerde Israel Hoofstukke 40-55 het hoofsaaklik gehandel oor die terugkeer van die ballinge, oor die uitnodiging en die vreugde om terug te gaan, met ‘n wonderlike verwagting vir die nuwe lewe...
In hierdie verse maak die digter-profeet ‘n skerp kontras tussen die ou lewe onder Babilon se gesag en die nuwe aanbod van lewe saam met die HERE. 55:1 Waarskynlik klink die vers soos ‘n straatverkoper wat sy ware adverteer. Aan...
54:9 Die beeld vir die ballingskap verander hier na dié van die sondvloed. Israel se ballingskap word vergelyk met die diepe chaos van die sondvloed wat die Here gestuur het oor die sonde van die mensdom (Gen 6:5-6), maar Israel...
Met ‘n verskeidenheid beelde vier hierdie gedig Israel se nuwe status as bevrydes uit die ballingskap, deur die Here bevry, beskerm, omhels en geseën. 54:1-8 ‘n Geliefde en geseënde vrou. Beelde van ‘n huwelik en gesin beskryf die verhouding tussen...