Category: Jesaja – Bybelstudie
53:10-11a Vers 9 vertel van die einde van die dienaar, maar dit is nog nie die einde nie, want die Here…! Die Here wil dat die gedig nog verder gaan. Dit was sy goeie wil om sy dienaar so te...
Die vierde ‘dienaar van die Here’ gedeelte in Jesaja word hier voortgesit uit 52:13-15, met die klem op sy plaasvervangende lyding. 53:1 Die vernedering wat ‘n verhoging word, openbaar God se mag (sy arm) wat die onverwagte nuwe lewe...
Die vierde ‘dienaar van die Here’ profesie (42:1-9; 49:1-7; 50:4-9); alvier met groot probleme om uit te lê: gaan dit om ‘n spesifieke historiese persoon of is dit ‘n metafoor? Dit is egter duidelik dat die Here ‘n menslike agent...
52:1-2 Sion-Jerusalem-Jerusalem-Sion word met sewe bevele opgewek om op te staan tot ‘n lewe in vreugde en met lewenskrag. Hulle moet hulle bannelingstatus en -mentaliteit met al sy droefheid en diepe wanhoop, sy vernedering en willose onderwerping (stof, toue om...