Category: Jesaja – Bybelstudie
51:12 Die Here antwoord met ‘n dubbele ‘Ek’ om sy versekering te beklemtoon dat Hyself by hulle gaan optree: Ek, Ek is dit wat jou gaan troos (soos in vers 3 reeds belowe is), nie slegs my arm/mag, soos hulle...
51:1-8 Die verse vertolk die belofte van herstel op ‘n besonder mooi en kragtige wyse. Hier word veral die godvresende deel van Israel in ballingskap aangespreek (v1, en v7 letterlik: julle wat geregtigheid ken, o volk, in wie se hart...
50:1 ‘So sê die Here…’ Die derde uitspraak van die Here begin met twee retoriese vrae wat volg op Israel se klag in 49:14 dat die Here hulle verlaat en vergeet het, soos ‘n man wat van sy vrou geskei...
49:14 Sion, die verlate stad Jerusalem, kla egter dat die Here haar verlaat en vergeet het, soos ‘n vrou wat deur haar man verlaat is. So het Israel in ballingskap ook gekla (40:27). Hier verwoord die stad die twyfel van...