Category: Ontdek die Boodskap van die Nuwe testament – Boek
Die Oue Weerklink in die Nuwe is ’n reeks artikels uit Prof Jan van der Watt se boek Ontdek die Boodskap van die Nuwe Testament. Dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal.
D) Jesus is die Koning – hy is uit die stam en wortel van Dawid ‘n Mens kan byna nie verstaan wie Jesus is as jy nie weet dat Hy deur die vroeë Christene as die nuwe Koning van God...
iii) Op weg deur die woestyn na die beloofde land Daar is nie net uit die mooi dinge van die ou volk Israel lesse te leer nie. Die ou volk het in die veertig jaar in die woestyn hulleself nie...
ii) Die Nuwe wet word van die Berg af aangekondig. Die Evangelie van Matteus is vir mense met ‘n Joodse agtergrond geskryf. Hulle het die Ou Testament geken. Daarom gebruik Matteus graag motiewe uit die Ou Testament wat die lesers...
Johannes is ook heel positief oor Moses – vir hom is Moses die een deur wie God se wet gekom het (Joh 1:17), met wie God gepraat het (Joh 9:29) en wat ook oor Jesus geskryf het (Joh 5:46). Maar...