Die oue weerklink in die nuwe: Abraham (3) – Jan van der Watt
In die vorige artikel het ons gesien dat Abraham die vader van die volk was. b) Abraham wys dat besnydenis nie meer nodig is nie. Besnydenis was natuurlik die teken van die ooreenkoms (verbond) wat God met sy volk gemaak...