Category: Ontdek die Boodskap van die Nuwe testament – Boek
Ons gaan verder met ons bespreking van die skepping. Twee punte vra nog ‘n bietjie kommentaar: i) Soos ons gesien het, word die gedagte van die skepping in die Nuwe Testament gebruik om te bewys dat Jesus werklik díe Een...
In die vorige artikel het ons gekyk na God wat skep. Hy staan bo die skepping uit en moet daarvan onderskei word. Vir die Nuwe Testament is baie belangrik dat die God wat geskep het, dieselfde God is wat...
Na die inleiding gaan ons nou spesifiek na die skepping kyk. a) Die Skepping Alles het begin by die skepping. Van daaruit moet alles wat ‘is’, verstaan word. Daarom speel die skepping ’n belangrike rol in die Nuwe Testament. Dit...
Die boodskap van die Nuwe Testament het nie sommer uit die lug geval nie. Jesus het nie sommer een dag opgedaag en niemand het geweet waarom nie. Nee, die Nuwe Testament is die tweede episode van God se verhaal met...