Mense en Redding: Die Sinoptiese Evangelies (5) – Jan van der Watt
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Hoe word mens deel van die koninkryk? Dit gaan natuurlik oor die herstel van die verhouding...