Mense en Redding: Die Sinoptiese Evangelies (1) – Jan van der Watt
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Die verskillende aspekte van die breër verhaal van redding word natuurlik deur die verskillende skrywers op...