Prof Hennie Stander
Prof Hennie Stander
Jammer vir die ongerief!. Geen inhoud beskikbaar nie
Jammer vir die ongerief!. Geen inhoud beskikbaar nie
Marius Nel BA (Admissie), BD, BA (Hons Wysbegeerte), DTh (Praktiese Teologie, Unisa), DD (Kerkgeskiedenis, UP), MDiv (Ou Testament, UP), PhD (Ou Testament, Pretoria) is pastoor van die AGS Krugersdorp-Sentraal vir die afgelope twintig jaar, dosent en departementshoof aan Auckland Park Teologiese Seminarium in Kerkgeskiedenis en mede-professor by die Skool vir Bybelwetenskappe en Bybelse Tale, Fakulteit Teologie, NWU
Spesialiseringsterreine:
Outeur of medewerker van 30 publikasies en 35 wetenskaplike artikels.
Medewerker aan Die Boodskap, Multivertalingbybel en Nuwe Lewende Vertaling
Ontvanger van die Andrew Murrayprys op 8 Mei 2004 vir bydraes tot Die Bybel A-Z en die ATKV se Afrikoon-toekenning op 12 Augustus 2005 vir bydraes tot Bybelvertaling en gemeenskapswerk
Deelgeneem aan 12 nasionale en 8 internasionale konferensies as spreker
Lopende navorsing:
Funksies in vakverenigings:
Dirk Venter (Geb. 20 Oktober 1978) matrikuleer in 1996 in Ermelo. Hierna studeer hy aan die PU vir CHO waar hy die grade BA en BA (Hons, Grieks) verwerf. Hy verwerf ook die grade Hons Teol., MDiv en MTh (Nuwe Testament) aan die Universiteit van Pretoria. Hy ontvang die grade telkens met lof.
Sy MTh studies, waarin hy ondermeer die tema “Paulus se teologie van geldelike bydraes in II Korintiërs” behandel het, is in 2008 onder die leiding van prof. Jan van der Watt voltooi. Hy is tans besig met voorbereidings om verder te studeer in die Nuwe Testament en DV mettertyd ‘n PhD graad daarin te voltooi.
Jammer vir die ongerief!!!. Inhoud nog nie beskikbaar nie