Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Spreuke: Wat is wysheid (4)

Spreuke: Wat is wysheid (4) Ons kyk vandag na nog ‘n kenmerk van Bybelse wysheid, naamlik oordeelkundigheid. Ons gebruik weer Tim en Kathy Keller se boek (God’s Wisdom for Navigating Life). Dit beteken om strategies te beplan en te leef....

My kind is gestrem

My kind is gestrem Paul Martin skryf ‘’n artikel oor sy kind met William se sindroom. Wat meeste mense wil weet, is of daar nie ‘’n voorgeboorte toets is om hierdie toestand vas te stel nie. Die vraag agter die...

Spreuke: Wat is waarheid? (3)

Spreuke: Wat is waarheid? (3) Om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat (1;2) Ons kyk verder na Tim en Kathy Keller se boek: God’s Wisdom for Navigating Life. Ons het...

God het my lief

God het my lief Hy het … my gered omdat Hy my liefhet (Psalm 18:0) En jy het gedink Hy het jou gered omdat jy goed is of oor jou gesindheid.  Daar is baie redes waarom God jou red: om...

image_pdfimage_print