Category: Coen Slabber se Blog
Ons sien meer “jingle” en al hoe minder Jesus in ons Kersvierings Nege uit elke tien Amerikaners vier Kersfees, maar die viering word al hoe meer sekulêr. Al hoe meer Amerikaners glo nie meer dat die Kersverhaal soos ons dit...
Moenie hierdie Kersfees van Josef vergeet nie. Dit is baie maklik om van Josef in die Kersverhaal te vergeet Beide Matteus en Lukas volg Josef se geslagsregister terug tot by Dawid. Profesieë het vereis dat die Seun van God ook...
Christene volg Jesus uit eie vrye wil Hy sê: “Kom, volg My.” Om ‘n Christen te wees beteken meer as dat ek moreel en intellektueel saamstem met die Christelike onderrig. Christus vra van ons liefde en lojaliteit. Om Hom...
Aanbidding werk wonders In die loflied van Maria lees ons: Ek besing die grootheid van die Here, ek juig oor God my Verlosser … omdat Hy wat magtig is, groot dinge aan my gedoen het (Lukas 1:46 -47. 49)...