Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Abraham Lincoln en die slavin

  Eschew effectiveness. Cling to faithfulness. – A. Swoboda   Abraham Lincoln en die slavin Eendag koop Abraham Lincoln vir hom ‘n slavin op die markplein.  Hy koop die slavin en loop toe weg – hy los haar net daar....

Die Kuns van Oorreding

  “If I had never joined a church till I had found one that was perfect, I should never have joined one at all; and the moment I did join it, if I had found one, I should have spoiled...

By Paulus se dood

  “Since our goodness cannot reach the Lord…we must exercise it towards the saints who are on earth” ~ Johannes Calvyn   By Paulus se dood Het jy al ooit gedink wat jy op jou grafsteen geskryf wil hê? Morbiede...

Paulus se evangelie vir diegene wat opgevoed is

“The way to do a great deal is to keep on doing a little. The way to do nothing at all is to be continually resolving that you will do everything.” C. H. Spurgeon

 

Paulus se evangelie vir diegene wat opgevoed is

Paul Copan en Kenneth D. Lidwak ( The Gospel in the Marketplace of Ideas) gebruik Paulus se besoek aan Atene (Handelinge 17) om gelowiges te help om in so ‘n multikulturele wêreld die evangelie te verkondig. Hulle vergelyk Atene in Paulus se tyd met ons eie wêreld en vind heelwat ooreenkomste.  Ons gaan ‘n paar blogs hieraan spandeer.

Hier sien ons waar die evangelie van Jesus die Messias en die intellektuele en sosiale elite van Atene mekaar ontmoet. Hierdie heidene het min of geen kennis van wat die Jode geglo het nie. Hulle weet ook niks van die evangelie van Jesus Christus nie. Ons moenie te haastig wees om sommer in ‘n bespreking wat oor inhoud gaan, betrokke te raak nie.

image_pdfimage_print