Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Ware getuies van die evangelie

May not many of our barren seasons be ascribed to the fact that we did not thank God for fruitful ones? —C.H. Spurgeon

Ware getuies van die evangelie

Lees weer hoe die apostels die evangelie in Handelinge verkondig. Vier elemente val dadelik op: durf, nederigheid, vasberadenheid en dringendheid. Sien ons hierdie vier elemente steeds in evangelieverkondiging vandag?

Is die gemeente vir almal?

Song and music must speak to the human heart in the fullness of worship in a way that impels you to worship – Abraham Kuyper

Is die gemeente vir almal?

Vra vir gemeenteleiers wie hulle probeer bereik. In die meerderheid van gevalle is die antwoord: Almal. Klink goed – die evangelie is immers vir almal. Maar is dit so? Hoe gouer jy die idee los dat jou gemeente vir almal is, hoe meer doeltreffend sal jy as gemeente wees. Jy bereik tans ‘n segment van die bevolking. Daar is geen gemeente wat almal bereik nie.

Die skooldag

All the world’s a stage, and all the men and women merely players – Shakespeare Die skooldag Calvyn was streng. Hier is die skooldag in Geneve: In die somer begin die skool om 06:00.  In die winter kon die studente...

Ek gaan alleen kerk toe

Religion is the sunstance of culture, culture is the form of religion – Paul Tillich

Ek gaan alleen kerk toe

Baie mense kom by die kerk aan as die mense begin sing, kry hulle sitplek, luister na die preek en verlaat die kerk sonder om met iemand te praat. Hulle gee en ontvang geen gasvryheid nie; hulle deel nie hulle laste met ander nie; hulle help nie die swakkes nie; stram verhoudings word nie herstel nie; hulle is nie bly saam met ander nie; hulle huil nie saam met ander nie. Jy kan geen intimiteit in die kerk verwag as jy jou van almal onttrek nie.

image_pdfimage_print