Woorde uit die Bybel – Weergeboorte (2)
“Our religion will be unprofitable, if it does not change our heart, pervade our manners, and transform us into new creatures.” John Calvin
Woorde uit die Bybel – Weergeboorte (2)
Humpty Dumpty aan Alice in Lewis Carroll se Alice in Wonderland. Woorde, ook woorde in die Bybel, het ‘n spesifieke betekenis. Vir mense sonder teologiese opleiding is dit dikwels moeilik om die volle betekenis van woorde te verstaan. J. I. Packer het ‘n boek geskryf wat ons kan help: 18 Words: The Most Important Words You Will Ever Know. Ons gaan kyk na enkele van hierdie woorde. [Teksgedeeltes kom uit Die Boodskap.] Weergeboorte beteken ‘n drastiese verandering in ‘n mens – ‘n mens kom onder die gesag en beheer van die Heilige Gees. Die gevolg is dat die mens op God reageer en Hom gehoorsaam. Dit is egter nie iets wat ons as mense kan doen nie – alles is die gevolg van God se genade. Omdat hulle so op Hom vertrou, het Jesus alles vir hulle gedoen wat nodig was om God se kinders te word. God self het daarvoor gesorg dat hulle as sy kinders gebore word (Johannes 1:12 – 13). Is dit nodig dat ons weergebore moet word? Immers, ‘n kind wat uit ‘n mens gebore word, is maar net ‘n mens. Wie egter uit die Gees gebore word, begin geestelik lewe (Johannes 3:6). Soos Jesus vir Nikodemus verduidelik word iemand wat weergebore word deel van God se koninkryk. Wat is die vrug van weergeboorte? In 1 Johannes kry ons ‘n hele aantal antwoorde op hierdie vraag: Weergeboorte is die gevolg van die werk van die Heilige Gees in die sondaar. Dit is die gevolg van ons geloof in Jesus Christus. Dit word gekenmerk deur ‘n lewe van gehoorsaamheid en liefde.
Humpty Dumpty aan Alice in Lewis Carroll se Alice in Wonderland. Woorde, ook woorde in die Bybel, het ‘n spesifieke betekenis. Vir mense sonder teologiese opleiding is dit dikwels moeilik om die volle betekenis van woorde te verstaan. J. I. Packer het ‘n boek geskryf wat ons kan help: 18 Words: The Most Important Words You Will Ever Know. Ons gaan kyk na enkele van hierdie woorde. [Teksgedeeltes kom uit Die Boodskap.] (2 Korintiërs 5:17). ‘n Baie belangrike gedeelte is Jesus se gesprek met Nikodemus (Johannes 3). Jesus sê vir hom: As iemand nie nog ‘n keer gebore word nie, sal jy sowaar nie deel word van die ryk waar God Koning is nie. Dit verstaan Nikodemus glad nie. ‘n Mens kan mos nie weer gebore word nie. Dan antwoord Jesus vir hom: Die pad na die ryk waar God Koning is, is toe vir elkeen wat nie gebore word uit lewende water en die Heilige Gees nie. Volgende keer gaan ons verder met ons bespreking van weergeboorte.
Humpty Dumpty aan Alice in Lewis Carroll se Alice in Wonderland. Woorde, ook woorde in die Bybel, het ‘n spesifieke betekenis. Vir mense sonder teologiese opleiding is dit dikwels moeilik om die volle betekenis van woorde te verstaan. J. I. Packer het ‘n boek geskryf wat ons kan help: 18 Words: The Most Important Words You Will Ever Know. Ons gaan kyk na enkele van hierdie woorde. [Teksgedeeltes kom uit Die Boodskap.] Hoe lyk ‘n lewe van geloof? Geloof vat die hele lewe van die Christen saam. Julle moet ophou om julle te gedra soos mense wat nie die Here ken nie. Daar is niks wat die moeite werd is in sulke mense se koppe nie (Efesiërs 4:17). Die Hebreërbrief het baie oor geloof te sê. Kom ons kyk daarna: Ons versterk ons geloof deur ons oë op God gerig te hou. Ons dink aan alles wat Hy vir ons belowe het en ons dink terug aan alles wat Hy reeds vir ons gedoen het. Woorde uit die Bybel – Geloof (3)
Humpty Dumpty aan Alice in Lewis Carroll se Alice in Wonderland. Woorde, ook woorde in die Bybel, het ‘n spesifieke betekenis. Vir mense sonder teologiese opleiding is dit dikwels moeilik om die volle betekenis van woorde te verstaan. J. I. Packer het ‘n boek geskryf wat ons kan help: 18 Words: The Most Important Words You Will Ever Know. Ons gaan kyk na enkele van hierdie woorde. [Teksgedeeltes kom uit Die Boodskap.] Hoekom kan ons net deur geloof verlos word? Christus is ons Verlosser. Geloof beteken dat ek na Christus kom. Goeie nuus! God se oordeel is vir altyd verby vir elkeen wat aan Christus Jesus behoort (Romeine 8:1). Ons is ook kinders, en dus erfgename, van God: Almal wat hulle deur die Heilige Gees laat lei, is kinders van God (Romeine 8:14). Maar die Heilige Gees gaan verder: Verder is dit ook Hy wat nou ‘n diep verlange na God in julle binneste wakker maak. Die Gees roep voortdurend in julle binneste uit: “Vader, liefdevolle Vader!” Hy sorg dat daar ‘n onbreekbare band tussen God en julle is (Romeine 8:15). Dit alles beteken dat Christus voldoende is as ons Verlosser – ons het niks meer nodig nie. Toe die tronkhoof in Filippi vir Paulus vra wat hy moet doen om in die regte verhouding met God te kom, antwoord Paulus hom: Glo in die Here Jesus … Dan sal God jou red en as sy kind aanvaar (Handelinge 16:31). Hoe lyk ‘n lewe van geloof? Daarna kyk ons volgende keer.
Woorde uit die Bybel – Weergeboorte (1)
Woorde uit die Bybel – Weergeboorte (1)
Woorde uit die Bybel – Geloof (4)
Woorde uit die Bybel – Geloof (4)
Woorde uit die Bybel – Geloof (3)