‘n Nuwe Kategismus: Vraag 2
Vraag: Wie/Wat is God?
Antwoord: God is die Skepper en onderhouer van almal en alles. Hy is ewig, oneindig en verander nie in sy mag en volmaaktheid, goedheid en heerlikheid, wysheid, geregtigheid en waarheid nie. Niks gebeur behalwe deur Hom en volgens sy wil nie.Onderstreep is antwoord vir kinders.]
Teksvers:
(Psalm 86:8 – 10 en 15)
Kommentaar:
The Mute Christian Under the Smarting Rod
was waarskynlik sy bekendste boek. Hierdie aanhaling kom uit Christ’s Eternal Deity Proved uit The Complete Works of Thomas Brooks, onder redaksie van Eerw. Alexander Balloch Grosart, Volume 5 (Edinburgh: James Nichol, 1866), 150–157.
Verdere Leeswerk:
“Self-existence”, “Transcendence”, and “Almightiness” in Concise Theology, deur J. I. Packer.
Gebed:
John Wesley (1703–1791). Hy was ‘n Engelse prediker en teoloog. Saam met sy broer, Charles, het hulle die Engelse Metodiste beweging gevestig. Hy het wyd gereis, gewoonlik te perd, en het twee of drie maal per dag gepreek. Dit word beweer dat hy meer as 40 000 preke gepreek het. Hy was ook ‘n bekende skrywer van liedere.
Uit “Forms of Prayer: Thursday Morning” in The Works of the Reverend John Wesley, Volume 6 (New York: J. Emory & B. Waugh, 1831), 392.
Copyright © 2012 by Redeemer Presbyterian Church
Nuwe Kategismus: Vraag 1
[Onderstreep is antwoord vir kinders.]
Teksvers: Niemand van ons leef tog vir onsself nie, en niemand sterf vir homself nie. As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here (Romeine 14:7 – 8)
Kommentaar:
Hoeveel het dit die man wat geleer het dat hy nie sy eie is en daarom die oorheersing en heerskappy van sy eie rede weggeneem het sodat hy dit aan God kan oorgee, nie gebaat nie. Om ons selfbelang voorop te plaas, is ‘n ramp wat tot ons vernietiging lei. Die enigste toevlug vir ons verlossing is om wys in niks te wees en om niks vir onsself te wil nie, maar om slegs die leiding van die Here te volg.
Hierdie kommentaar kom uit Johannes Calvyn se Institutes of the Christian Religion. Calvyn, teoloog, administrator en pastor is in Frankryk gebore. Sy familie was streng Rooms-Katolieke. Dit was egter in Genève waar hy die grootste deel van sy lewe gewerk het en van waar hy die Gereformeerde Kerk georganiseer het. Behalwe die Institutes het hy ook die Geneefse Kategismus en baie Skrifkommentare geskryf.
Gebed:
The Mute Christian Under the Smarting Rod
(Waaruit hierdie aanhaling kom) was waarskynlik sy bekendste boek.
Copyright © 2012 by Redeemer Presbyterian Church
Things like worry, fear, sadness, and deep depression are smoke from the fires rising from the altars of our idolatry Augustinus.
In 1984 het Prof David Bosch vyf Bybelstudie sessies by die jaarlikse konferensie van die Christian Medical Fellowship gehou oor hierdie gebed Die volledige sessies is op hulle webblad beskikbaar. Ons gaan in ‘n hele aantal blogs na kernidees uit hierdie sessies kyk.
Sommige manuskripte voeg nou by: Aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid. Amen. Ons kry hierdie lofprysing nie in die oorspronklike manuskripte nie.
Ons kry dit wel in Die Didagé – ‘n dokument wat waarskynlik tussen 100 en 150 nC ontstaan het. Die vroeë Christene het klaarblyklik gevoel dat ‘n lofprysing na die skielike afsluiting van die Ons Vader gebed nodig was.
Diegene wat die Ons Vader-gebed bid is steeds ‘n kwesbare en onseker gemeenskap. Maar hulle waag dit om hierdie gebed te bid, wetende dat hierdie gebed nie die las na God verskuif nie – nee, ons is bevoorreg en bemagtig om hierdie las saam met God te dra. Dit is die waagstuk om hierdie gebed te bid: nog meer word van ons verwag. Die rede hiervoor is duidelik: Soos ons bid word ons roeping en verantwoordelikheid al hoe duideliker vir ons. Ons gebed is dus nie ‘n instrument om God te verander sodat Hy ‘n dienaar van ons wense word nie. Ons bid die Ons Vader-gebed om ons te verander in dienaars van sy liefde.