Category: Coen Slabber se Blog
I believe in order to understand – Augustinus
Paulus se radikale transformasie
Om te dink Paulus preek vir nie-Jode in Efese. Toe hy nog as Saul van Tarsus bekend gestaan het, was hy ‘n lid van die Fariseërs; hy was sterk teen Jesus Christus gekant; hy was allermins lief vir heidene en Christene. Wat het gebeur wat sy lewe so drasties verander het?
Christ is much more powerful to save, than Adam was to destroy. —John Calvin
Ek ken die toekoms
Baie mense maak “kundige” voorspellings – en dan verloop dinge anders as wat hulle verwag het. Hier is ‘n paar interessante voorspellings:
- Ek kan nie dink aan enige ramp wat hierdie skip kan tref nie. Moderne skeepsbou is te gevorderd (Edward J. Smith, kaptein van die RMS Titanic, 1912)
Worry, like a rocking chair, will give you something to do, but it won’t get you anywhere. —Vance Havner
Die Apostoliese Geloofsbelydenis (12)
Ons gaan hierdie jaar begin deur meer in diepte na die Apostoliese Geloofsbelydenis te kyk. Ek gaan onder andere van Derek Vreeland se Primal Credo (2011) gebruik maak.
Vergifnis: Ek glo aan … die vergewing van sondes
Headship is not a ticket to privilege but a charge to responsibility. It is not tyranny, but leadership based on love. —Erroll Hulse
Ambassadeurs/Gesante
Ter wille van hierdie evangelie is ek ‘n gesant in boeie (Efesiërs 6:20). Paulus sien homself as ‘n gesant in boeie. In 2 Korintiërs 5:20 sê hy: Ons tree dus op as agente van Christus, en dit is God wat deur ons ‘n beroep op julle doen. Aanvaar die versoening met God wat Hy bewerk het.