Category: Coen Slabber se Blog
All happenings, great and small, are parables whereby God speaks. The art of life is to get the message – Malcolm Muggeridge
Lewe Versigtig
Wees baie versigtig hoe julle lewe (Efesiërs 5:15).
Paulus gebruik drie kontraste om dit vir sy lesers duidelik te maak wat hy hiermee bedoel:
The doctrines of grace humble man without degrading him and exalt him without inflating him. —Charles Hodge
Bonhoeffer (25)
Ek wil enkele gedeeltes uit 40-Day Journey with Dietrich Bonhoeffer (Augsburg Books) hanteer.
[As Bonhoeffer van gemeenskap praat, bedoel hy enige byeenkoms van gelowiges, insluitend die gesin.]
Ons eerste plig aan ander in die gemeenskap is om na hulle te luister.
“To have a right to do a thing is not at all the same as to be right in doing it.” – G. K. Chesterton
Bonhoeffer (24)
Ek wil enkele gedeeltes uit 40-Day Journey with Dietrich Bonhoeffer (Augsburg Books) hanteer.
Mense wat nie alleen kan wees nie, moet oppas vir gemeenskappe. Hulle doen skade aan hulleself en aan die gemeenskap. Jy het alleen voor God gestaan toe Hy jou geroep het; jy staan alleen as jy sy stem moet gehoorsaam; alleen moet jy jou kruis opneem en bid; alleen sal jy rekenskap aan God moet gee. Jy kan dit nie vermy nie – God het jou uitgesoek.
I do believe, I really do believe, that we can be better than we are, but the price is enormous, and few of us are ready yet – James Baldwin
Kinderopvoeding
Susannah Wesley het 19 kinders gehad – tien sterf voor die ouderdom van twee jaar. Twee van dié wat oorleef het, het God gebruik om ‘n nasie wakker te skud. John en Charles Wesley het die evangelie verkondig, liedere geskryf en ‘n nuwe geloof gevestig (die Metodisme) wat oor die Westerse wêreld versprei het.