Category: Coen Slabber se Blog
“The reward for work well done is the opportunity to do more.” –Jonas Salk, die uitvinder van die polio druppels
Nog dankbaarheid
Omdat, al weet hulle van God, hulle Hom nie as God eer en dank nie. Met hulle redenasies bereik hulle niks nie, en deur hulle gebrek aan insig bly hulle in die duister (Romeine 1:21).
God of Abraham, God of Isac, God of Jacob, not of philosophers and scholars – Blaise Pascal
Dankbaarheid
Toe ons klein was, het ons ouers altyd gesê: “Sê dankie.” Waardeer ons altyd dit wat ons kry? Sê ons as volwassenes nog dankie? Geneeshere het bevind dat om dankie te sê, om die positiewe dinge in jou lewe raak te sien, nie allen vir jou psige goed is nie, maar ook vir jou liggaam.
Men dismiss the Bible because they say it contradicts itself. Their real beef is that is contradicts “them.” – Douglas Wilson
Nederigheid
Ons verwar dikwels karaktereienskappe en houdings. Nederigheid is ‘n goeie voorbeeld. Baie Christene glo dat nederigheid iets soos selfveragting is. Mens wat hulleself verag degradeer hulleself en hulle vermoëns. Is dit nie hoe gewonde trots praat nie? Is dit nie selfliefde wat op een of ander manier teleurgestel is nie?
The issue of faith is not so much whether we believe in God, but whether we believe the God we believe in. —R.C. Sproul
Moslems vir Christus
J. D. Greear (Breaking the Islam Code) sê dat Moslems wat tot geloof in Christus kom een van drie faktore noem vir hulle bekering.