Category: Coen Slabber se Blog
I tell you our strength, whenever we have any, is our greatest weakness, and our fancied wisdom is our real folly. —C.H. Spurgeon
Algemene genade
Hoekom het Adam en Eva nie onmiddellik gesterf na hulle oortreding in die paradys nie? God het immers verklaar dat Adam weer na die aarde wou terugkeer: Stof is jy, en jy sal weer stof word (Genesis 3:19). Wat het hulle in staat gestel om aan te hou leef en die voordele van die lewe – kos, kinders, ens – te geniet? Hoekom geniet so baie sondaars vandag steeds daardie selfde voordele?
There are only two kinds of people in the end: those who say to God, “Thy will be done,” and those to whom God says, in the end, “Thy will be done.” All that are in Hell chose it – C. S. Lewis
Bonhoeffer (8)
Ek wil enkele gedeeltes uit 40-Day Journey with Dietrich Bonhoeffer (Augsburg Books) hanteer.
Geen regte beskerm die geloofsgemeenskap – daardie gemeenskap van vreemdelinge in die wêreld nie. Hulle is die nederiges wat afstand van al hulle regte gedoen het vir die saak van Jesus Christus. Wanneer hulle beledig word, is hulle stil; wanneer geweld hulle aangedoen word, verdra hulle dit; wanneer hulle uitgegooi word, aanvaar hulle dit.
God whispers to us in our pleasures, speaks to us in our conscience, but shouts in our pains: It is His megaphone to rouse a deaf world –C. S. Lewis
Dissipelskap
Die woord dissipel word gebruik om die Twaalf (die apostels), sowel as groter groepe te beskryf. John H. Armstrong gebruik die volgende definisie: ‘n Dissipel is iemand wat sy vertroue in Jesus Christus stel en voortdurend leer om: God met sy volle lewe te aanbid, deel te neem aan ‘n geloofsgemeenskap en om Christus is woord en daad te verkondig om sodoende dissipels te maak.
God speaks to you that you may make the right decision. But God does not satisfy our curiosity as to what happens about other men who do not decide for Christ. What will be the ultimate fate of other men is not your concern; we may not and are not to know that, except in so far as we must realize that it is our duty not only ourselves to remain loyal to the way of Jesus, but as far as possible to help others to find the way that leads to life. It is not the consequence of our superior merit that we ourselves have found this way. We have not come to it because we are better than other people. It is the grace of God which has set our feet in that way. — Johannes Calvyn
Vuurtorings
Vir meeste mense het vuurtorings ‘n sekere bekoring. In sekere plekke kry ons ‘n interessante rangskikking. Daar is ‘n klein vuurtoring – ses tot tien meter hoog – met ‘n lig aan die bopunt. Hierdie vuurtoring staan naby die kus. Verder terug is daar dan ‘n normale vuurtoring. Tussen die twee vuurtorings is al die bome en bosse verwyder.