Heiligmaking
What saves a man is to take a step. Then another step – C. S. Lewis.
Heiligmaking
J. C. Ryle het meer as ‘n eeu gelde sy klassieke werk – Holiness – geskryf. Hy definieer heiligmaking soos volg: An inward spiritual work which the Lord Jesus Christ works in a man by the Holy Ghost, when He calls him to be a true believer. Nadat hy die begrip gedefinieer het, noem hy die verskille tussen ware en vals heiligmaking.