Category: Coen Slabber se Blog
When we are crushed like grapes, we cannot think of the wine we will become –Henri Nouwen Etiese oortuigings Meeste mense, godsdienstig of wêrelds, het ‘n stel etiese beginsels oor die aard van die menslike lewe. Hulle is aan vooruitgang...
Once in our world, a stable had something in it that was bigger than our whole world – C. S. Lewis Kersfees is meer as een dag [Advent = naderende koms van Christus. Ad – na + venire...
Self-rejection is the greatest enemy of the spiritual life because it contradicts the sacred voice that calls us the ‘beloved’ – Henri Nouwen Is Godsdiens gebou op geloof; sekularisme op bewyse? Mense wat hulle geloof verloor, noem veral twee...
Dag 1: Daar is brood in die huis Die Billy Graham Center for Evangelism het ‘n aantal leraars gekry om vir 25-dae stukkies te skryf vir Advent. Ons gaan oor die volgende 25 dae elke dag een van hierdie stukkies...